Die Bult, Potchefstroom, North West ID 1313805
Apartment/Flat
1.0
1
33m2
10085m2
Ruim een slaapkamer woonstel naby aan die Noord-Wes Universiteit se Potchefstroom Kampus. Die luukse eenheid het ‘n oop plan sitkamer en kombuis. Volledige badkamer met ‘n bad en stort in. Geleë is omtrent 600 m vanaf die Noord-Wes Universiteit in ‘n veilige, stil straat. Ekstra veiligheids aspekte soos die veiligheidshek by die voordeur en die afstandbeheerde hek en elektriese omheining verseker studente se veiligheid in die kompleks. Elke woonstel het geallokeerde parkeer plek.
Century 21 Potchefstroom
Interested in properties in this area? Enter your email and get regular updates about properties.
Property Not Available? Report it